Hoewel Homeros nie soos Cloete die woord
skep gebruik as dit by die maak van kuns kom nie, spreek 'n duidelike kimsbeskouing uit sy vertelling.
Die gedig
skep die suggestie dat 'n mens in die gedig begrawe is: 'Geen mens het jou weer gesien nadat ek jou in die gedig begrawe het nie'.
Avalon sal dan n weeklange opvoerings doen oor vroue en kindermishandeling om bewusheid daaroor te
skep by FNCC.
Die verworwe insigte word met beginsels uit die literere teorie en skryfteoretiese beginsels gekombineer en op die keuse,
skep en voorstelling van karakters van toepassing gemaak.
Skep's sound has always been a wonder to behold - richly textured, quietly cosmopolitan, and managing the trick of being polished and cultured without sounding pretentious.
'n Gedig soos "gifappelink"
skep ook 'n fasiele indruk.
Daarom moet politieke partye die leiding neem en die speelgrond vir vroue gelyk maak deur ruimte te
skep vir vroue se gelyke deelname in politiek en deur mans op te voed om huishoudelike veratwoordelikhede en die opvoeding van kinders gelyk met vroue te deel.
Die wisseling van tyd en ruimte dra by tot die
skep van spanning en die tipiese truuk van die spanningsroman: die uitstel van die slot.
After its creation by musician Dai Lloyd in 2001, the Cardiff label started small, releasing limited-run EPs by
Skep and other bands.
Aangesien die rubrieke in Splinters 'n periode van ongeveer twintig jaar dek,
skep sommiges 'n effens gedateerde indruk.
Die Nasionale Geslagsbeleid se die Regering sal streef "om meganismes te
skep vir die bereiking van geslagsbalans in regeringsinstansies en komitees, openbare administrasie, die regstelsel en enige ander besluitnemingsliggame".
Soms
skep 'n rymwoord of twee die gevoel van gedwongenheid ("om die akker vir die beetoes te rooi") of is daar 'n fasiele beskrywing van byvoorbeeld 'n wolkie, maar in die geheel gesien, is dit 'n welkome bydrae tot laatwerk in Afrikaans--soos Johann de Lange op die agterplat aandui.