Die omslag van die Engelse weergawe bied 'n buitelugtoneel met Philida as tinger maar vasberade vrouefiguur wat uit die bamboesbos stap met die voorneme om in simboliese terme "nee" se vir onderwerping, 'n beter bestaansmoontlikheid vir haarself te pro beer bekom en
haar te beywer om haarself te bevry.
Mien beskryf
haar tydgenote en mede-inwoners dikwels in onvleiende terme.
Sy het nevarapine gebruik om die moeder--tot--kind oordrag van die MIV virus te verhoed en
haar seuntjie is MIV--negatief.
Dit dui op Medea se bomenslike aard, maar alhoewel Euripides wel Medea as towenares (10) uitbeeld in die opsig dat
haar geskenk dodelike towerkrag bevat, is sy in die meeste opsigte as gewone vrou geteken wat ly onder menslike gevoelens.
Liesbet het op die ouderdom van vyftien 'n seksuele verhouding met
haar ma se kerel, Gary, gehad wat noodlottig geeindig het.
Die vier verhale in laasgenoemde is variasies en uitbreidings op die sentrale tema van 'Die vrou wat
haar verkyker vergeet het'.
Toe ons nader kom, sien ons 'n ou vrou wat in die middel van
haar oranje blommetuin staan en ons verdag aankyk.
Die veelstemmigheid van die boek kom ook uit in die manier waarop Milla se stem op verskillende maniere deur
haar teenspelers geeggo, nagepraat en nageboots word.
Lusinda se ma leef deur
haar dogter en
haar stiefpa drink te veel brandewyn.
Sy het in 1885 op 26-jarige ouderdom vanwee
haar voorgenome huwelik met Sammy Marks (1844-1920), 'n dominerende en suksesvolle Joodse sakeman, oorspronklik van Litaue, na Suid-Afrika (toenmalig onder Britse beheer) geimmigreer.
Helena vind dat die toeval oral in
haar lewe sigbaar is, inderdaad deel is van die mens se bestaan op aarde van sy oergeskiedenis af, maar om patrone daarin te soek 'n futiele oefening is.
Vanoggend is die vrou deur
haar "beskermheer" verwerp en na die kelder gestuur vanwaar die jong meisie (Marie) gehaal sal word om
haar plek in te neem in die amptenaar se hemelbed.