Taal

(redirected from TAALS)
Also found in: Dictionary, Thesaurus, Acronyms.
Related to TAALS: tala

Taal

an active volcano in the Philippines, on S Luzon on an island in the centre of Lake Taal. Height: 300 m (984 ft.). Area of lake: 243 sq. km (94 sq. miles)
Collins Discovery Encyclopedia, 1st edition © HarperCollins Publishers 2005
The following article is from The Great Soviet Encyclopedia (1979). It might be outdated or ideologically biased.

Taal

 

a volcano in the southwestern part of the island of Luzon in the Philippines. The cone, which rises to approximately 300 m in elevation, is situated on Volcano Island in Lake Taal (area, 244 sq km). At the peak there is another lake in the crater, which measures 2 km in diameter. About 20 eruptions have been recorded since 1572; the most recent volcanic activity occurred from 1965 to 1970.

The Great Soviet Encyclopedia, 3rd Edition (1970-1979). © 2010 The Gale Group, Inc. All rights reserved.
References in periodicals archive ?
In die tweede deel van hierdie opstel word op die effek van hierdie deurlopende registrasie in taal op ons ervaring van die wereld en van die self gefokus.
Implikasies van die ingang tot die werklikheid deur taal
Hierdie verbeelding is, soos in die eerste deel van die opstel geredeneer, slegs moontlik deur taal. Deur te vertel, word die orde van chronologie en kousaliteit geskep.
Soos egter reeds deur die subtitel gesuggereer is daar 'n noue verband tussen hierdie opvatting van tyd, die registrasie van die verbygaan van tyd in taal, en identiteit.
Volgens Lotman (1972:7-49) is poetiese taal 'n sekondere modellerende sisteem wat met die primere kodes van taal geintegreer word tot so 'n mate dat dit nie ophefbaar of arbitrer is nie.
Hierdie definisie van poetiese tekste en poetiese taal is baie algemeen en sluit uiteindelik bykans alle poetiese tegnieke en werkwyses in.
Die teks as teks en as taal funksioneer nooit in isolasie nie.
Die instrumentele bestaan en betekenis van dinge en abstraksies asook van die teks self, dit wil se aile vorms van referensie, sowel as die estetiese hantering daarvan en die intertekstuele dimensie wat die argeologiese lading van taal insluit, sal verreken word in die analises wat volg.
'n Pluralistiese ideologie, wat die grondopvatting het dat taal en meertaligheid uitgebou moet word, sal 'n georienteerdheid op grond van sentiment weerspieel, terwyl 'n assimilasionele ideologie (asook internasionaliserings- en vernakulariseringsmodelle), wat byvoorbeeld die vermindering van die verskeidenheid van tale in 'n meertalige opset in die oog het, eerder 'n georienteerdheid ten opsigte van taal se waarde as instrument sal weerspieel.
Taal kan voorts deur lede van 'n gemeenskap as probleem, as hulpbron of as basiese mensereg gesien word (sien PANSALB, 1998:4).
Hierdie persone se opvatting oor taal is duidelik dat taal waarde het as instrument.
Die opvatting dat taal 'n basiese mensereg is, impliseer die demokratiese persepsie van gelykheid in die samelewing.